Wanneer die Onmoontlike Moontlik word by Willem Nel


Regular price R 170.00
Wanneer die Onmoontlike Moontlik word by Willem Nel
Geloof laat jou anders dink as wat die wêreld dink; geloof laat jou anders praat as wat die wêreld praat; geloof laat jou anders sien as wat die wêreld sien. Die wêreld verkondig dikwels dat daar nie ‘n toekoms is nie, terwyl geloof jou die toekoms in die hede laat ervaar. Die wêreld sê, “Sien is glo.” God sê egter, “Glo en jy sal sien” en dit is wanneer jy glo dat God die ONMOONTLIKE IN DIE MOONTLIKE VERANDER!